Search Books

Die Swaard: Bid Skrif oor jou lewe (Die Swaard Reeks Book 1) (Afrikaans Edition)

Author Elizabeth Jordaan
Publisher Estell Brink
📄 Viewing lite version Full site ›
🌎 Shop on Amazon — choose country
Price not listed
🛒 Buy New on Amazon 🇺🇸
Share:
Book Details
PublisherEstell Brink
ISBN / ASINB00OOTIH9O
ISBN-13978B00OOTIH95
Sales Rank1,458,278
MarketplaceUnited States 🇺🇸

Description

Die belangrikste profetiese stem in jou lewe is wanneer jy self die Lewende geskrewe Woord van God oor jou eie lewe verklaar. Die getuienis van Jesus Christus is die Gees van profesie. (Openbaring 19:10). Hierdie boek begelei die leser op 'n praktiese wyse om Skrif te bid oor hul lewe, en ook vir families en ander mense, situasies en die land. Die hart van gebed is om God se Woord terug te bid tot Hom. (Jesaja 55:11). Dan sal dit nooit ledig terugkeer nie. Hierdie boek begelei jou om Skrif oor jou hart, gedagtes, wil, emosies en verstand te bid, oor die werke van jou hande, jou huwelik en huweliksmaat en vele meer.