’n Eiewillige hart . . .
Traumaverpleegster Kate Dalton sien kans vir enige uitdaging – behalwe liefde. Die oorlogsveteraan wil haar graag vestig, maar sy wil haar nie aan die gevaar van ’n gebroke hart blootstel nie. ’n Toevallige ontmoeting maak egter haar hart vir ’n gemaskerde vreemdeling oop . . . wat dalk glad nie ’n vreemdeling is nie!
Caleb Landis, die paramedikus agter die vermomming, het Kate nog altyd bewonder, selfs al was hy vir haar net haar beste vriendin se broer. Kan Kate haar vrese te bowe kom en die man ontdek wat sy nog altyd wou ontmasker?
Haar geheime bewonderaar (Inspirerend) (Afrikaans Edition)
📄 Viewing lite version
Full site ›
⌛ 🇨🇦 Canada pricing being fetched…
Prices will appear once fetched — usually within a few minutes.
View in:
🇺🇸 USA
Book Details
Author(s)Cheryl Wyatt
PublisherJacklin Enterprises
ISBN / ASINB00PAL06I0
ISBN-13978B00PAL06I6
MarketplaceCanada 🇨🇦