Genesing vir die hart . . .
Sedert sy vrou se tragiese dood is argitek Brendan Grant se hart bevrore. Totdat ’n siek kat hom by Nora Anderson uitbring. Sy het ’n reputasie as ’n geneser van siek diere, en noudat hy tyd saam met Nora en haar weesnefie deurgebring het, begin Brendan se weerstand verbrokkel.
Maar Nora is ’n onafhanklike vrou wat nie sommer enigeen in haar lewe gaan toelaat nie . . .
Smelt só my bevrore hart (Strelend) (Afrikaans Edition)
📄 Viewing lite version
Full site ›
Price not listed
🛒 Buy New on Amazon 🇺🇸
Book Details
Author(s)Cara Colter
PublisherJacklin Enterprises
ISBN / ASINB00QFFF680
ISBN-13978B00QFFF682
Sales Rank2,095,236
MarketplaceUnited States 🇺🇸