Search Books

'n Dokter om te onthou (Medies) (Afrikaans Edition)

Author Joanna Neil
Publisher Jacklin Enterprises
📄 Viewing lite version Full site ›
🌎 Shop on Amazon — choose country
Price not listed
🛒 Buy New on Amazon 🇺🇸
Share:
Book Details
Author(s)Joanna Neil
ISBN / ASINB00S4SK6VS
ISBN-13978B00S4SK6V4
Sales Rank1,759,040
MarketplaceUnited States 🇺🇸

Description

Die liefde oorwin alles!

Saffi werk in die noodgevalleafdeling van ’n hospitaal in Hampshire. Ná ’n traumatiese ongeluk ly sy aan totale geheueverlies. Sy verhuis na ’n kusdorpie in Devon en probeer met die hulp van ’n “nuwe” kollega, Matt Flynn, haar lewe herbou. Eienaardig genoeg kan sy die aantreklike traumaspesialis glad nie onthou nie.
Matt moet nou Saffi se vertroue herwin en aan haar bewys dat die liefde wat hulle eens gedeel het die moeite werd is om voor te baklei!