Search Books

Boer tot die redding (Strelend) (Afrikaans Edition)

Author Jennifer Faye
Publisher Jacklin Enterprises
📄 Viewing lite version Full site ›
🌎 Shop on Amazon — choose country
Price not listed
🛒 Buy New on Amazon 🇺🇸
Share:
Book Details
Author(s)Jennifer Faye
ISBN / ASINB00T4IB0VM
ISBN-13978B00T4IB0V0
Sales Rank239,825
MarketplaceUnited States 🇺🇸

Description

Van redding tot verowering?

Meghan Finnegan, ’n bekende TV-kok, vlug van haar troue weg en die perdeboer en gewese rodeokampioen, Cash Sullivan, word teen sy sin by haar drama betrek. Hy kan nie anders nie as om haar onderdak op sy plaas te gee.
Sy raak geheg aan die plaas en die aantreklike cowboy. Maar hulle verhouding is ingewikkeld. Haar lewe is deurmekaar en sy en haar ongebore babatjie kan nie vir altyd op die plaas bly nie . . .