Search Books

'n Storie met 'n stertjie (Inspirerend) (Afrikaans Edition)

Author Charlotte Carter
Publisher Jacklin Enterprises
📄 Viewing lite version Full site ›
🌎 Shop on Amazon — choose country
Price not listed
🛒 Buy New on Amazon 🇺🇸
Share:
Book Details
ISBN / ASINB00T4IPPAY
ISBN-13978B00T4IPPA0
Sales Rank2,591,504
MarketplaceUnited States 🇺🇸

Description

’n Groot seën . . .

Chase Rollins het baie om voor dankbaar te wees – ’n nuwe tuiste, ’n nuwe loopbaan as die eienaar van Fluff & Stuff, en nuwe vriende. Maar hy kan soveel meer hê. Die mooie boekwinkelassistent Vivian Duncan, kan dalk net die regte vrou vir hom wees. Maar toe Viv die vier maande oue Theo se pleegma word, weet Chase hy het nou ’n probleem. ’n Lewe saam met Vivian gaan ’n lewe met kinders beteken – en dis een uitdaging waarvoor Chase nie kans sien nie.
Kan Viv en Theo hom oortuig dat ’n gesin die grootste seën van alles is?