Search Books

Perfek vir haar (Afrikaans Edition)

Author Joléne de Koningh
Publisher LAPA Uitgewers
📄 Viewing lite version Full site ›
🌎 Shop on Amazon — choose country
Price not listed
🛒 Buy New on Amazon 🇺🇸
Share:
Book Details
ISBN / ASINB00W1XARX4
ISBN-13978B00W1XARX9
Sales Rank179,185
MarketplaceUnited States 🇺🇸

Description

Karla is nie net ’n uitmuntende vioolspeler nie, maar ook ’n meisie wat van motorfietse en ou motors hou. Dis juis Johan se antieke geel vuurwa wat haar hart in die eerste plek gesteel het.
Wanneer Johan haar na die Karoo neem, raak sy versot op die eiesoortige landskap én die man wat haar aan die paradys voorstel. Sy besef egter ook daar kan nie vir hulle twee ’n toekoms saam wees nie.
Karla probeer haar bes om hom uit haar lewe te verban, maar net so min as wat sy die snare van haar viool kan stilmaak, kan sy die snare van haar hart voorsê vir wie hulle hul liefdeslied moet speel.