Search Books

Haar eie sprokie (Afrikaans Edition)

Author Cheryl Rogers
Publisher LAPA Uitgewers
📄 Viewing lite version Full site ›
🌎 Shop on Amazon — choose country
⌛ 🇫🇷 France pricing being fetched… Prices will appear once fetched — usually within a few minutes.
Share:
Book Details
Author(s)Cheryl Rogers
ISBN / ASINB00W3OGIAC
ISBN-13978B00W3OGIA3
MarketplaceFrance 🇫🇷

Description

Erika erf ? sprokieshuis by haar tante en is verras toe sy sien hoe imposant die plek is. Die aantreklike tweeling wat weerskante van haar woon, is ook van die soort wat harte vinniger laat klop, veral Jandré met sy blonde hare.
Dit bly ? tergende geheim waarom Erika se tante die huis by die tweeling se oupa geërf en niemand daarvan gesê het nie. Sê nou sy en Jandré is dalk neef en niggie? Stel Jandré regtig meer in Erika se huis – en die skone Lindsay – belang as in haar?
Namate die geheim ontrafel word en die huis amper verlore gaan, besef Erika dat Jandré wel deel is van haar toekoms, haar eie sprokie.