Search Books

Vyfsterman (Afrikaans Edition)

Author Susan Olivier
Publisher LAPA Uitgewers
📄 Viewing lite version Full site ›
🌎 Shop on Amazon — choose country
Price not listed
🛒 Buy New on Amazon 🇺🇸
Share:
Book Details
Author(s)Susan Olivier
ISBN / ASINB00XEL8YHS
ISBN-13978B00XEL8YH8
Sales Rank129,808
MarketplaceUnited States 🇺🇸

Description

Janie se ontmoeting met die enigmatiese en aantreklike Darren loop amper op ’n fiasko uit. Boonop ontwikkel sy ’n “hartkwaal” wat haar teister elke keer as sy hom sien.

Sy beland viervoet in die Fouché-familie se intriges wanneer Stef haar vra om sy egskeiding van Darren se suster te behartig. Durf sy instem, en watter invloed gaan dit op haar ontluikende verhouding met Darren hê? Sy wonder ook oor die foto van die vrou en kind op Darren se lessenaar.

Wanneer Stef haar by die vervalsing en diefstal van vier waardevolle skilderye betrek, is dit Darren wat haar glo en onteenseglik aan haar bewys dat hy nooit weer sonder haar wil wees nie.