Search Books

Die Texaan se verbode aanstaande (Begeerte) (Afrikaans Edition)

Author Sara Orwig
Publisher Jacklin Enterprises
📄 Viewing lite version Full site ›
🌎 Shop on Amazon — choose country
Price not listed
🛒 Buy New on Amazon 🇺🇸
Share:
Book Details
Author(s)Sara Orwig
ISBN / ASINB00YS315U4
ISBN-13978B00YS315U1
Sales Rank1,870,505
MarketplaceUnited States 🇺🇸

Description

’n Yslike taboe . . . Na ’n eeue oue familietwis vertrou Madison Milan nie ’n enkele Calhoun nie. Allermins Jake Calhoun, die man wat haar in die steek gelaat het op die dag toe hulle saam sou wegloop. Toe hy egter ná jare opdaag en beweer hy het ’n stokou kaart wat ’n skat op háár ranch aandui, sit sy tussen twee vure. Haar gesonde verstand waarsku haar teen hom, maar haar verraderlike lyf onthou wat hulle vroeër gedeel het.
Om hom op die Milans te wreek sal Jake alles in die stryd werp. Hy wil Madison se ranch hê. En Madison? Sy sal ’n terloopse bonus wees. Die selfversekerde cowboy het niks om te verloor nie . . . buiten sy hart as hy weer opnuut beenaf sou raak op die verbode skoonheid van sy tienerjare.