Hoe kwesbaar die hart (Afrikaans Edition)
📄 Viewing lite version
Full site ›
Price not listed
🛒 Buy New on Amazon 🇺🇸
Book Details
Author(s)Malene Breytenbach
PublisherHartklop
ISBN / ASINB010QR48ZO
ISBN-13978B010QR48Z9
Sales Rank1,921,160
MarketplaceUnited States 🇺🇸
Description ▲
In Hoe kwesbaar die hart vertrou dokter Brenda Wiechers nie aantreklike mans nie. Daarom onderdruk sy die gevoelens wat die dodelik aantreklike dokter Charl Naudé in haar wakker maak. Hy is boonop getroud, des te meer rede vir Brenda om hom te vermy. Tog kom sy mettertyd agter dat daar ? ánder storie agter sy suksesvolle uiterlike lê.