Search Books

Ena Murray Keur 7 (Afrikaans Edition)

Author Ena Murray
Publisher Tafelberg
📄 Viewing lite version Full site ›
🌎 Shop on Amazon — choose country
Price not listed
🛒 Buy New on Amazon 🇺🇸
Share:
Book Details
Author(s)Ena Murray
PublisherTafelberg
ISBN / ASINB014T4OB2K
ISBN-13978B014T4OB25
Sales Rank263,021
MarketplaceUnited States 🇺🇸

Description

In As die lied verstil verlaat Chrissie Erasmus haar ouma se huisie in Dennedal en word Christine van Johannesburg, al het haar ouma so gedroom van ’n huwelik tussen haar kleindogter en die gawe Jan Barendse. Maar sal Chrissie terugvlug na die rustige vallei van Dennedal wanneer die hoë hoogtes van die vermaaklikheidswêreld vir haar te veel word?
In Die despoot van Duiwelskloof ontvlug Marina Minnaar haar ongelukkige verlede as mannekyn deur vir die broers Michael en Johan de Beer te gaan huisbou. Michael is ’n moeilike man, maar sy broer, vasgekluister aan ’n rolstoel, word Marina se bondgenoot en vertroueling.
In Regters oor gister het Fred en Anita Preller twintig jaar tevore ’n verkeerde besluit omtrent hul dogter, Mignon, en haar tweelingbroer, Steve, geneem – ’n fout wat nou duisend maal vergroot terugkom en twee jongmense in die ban van ’n verbode liefde hou.