Search Books

In Petrakis se mag (Modern) (Afrikaans Edition)

Author Maggie Cox
Publisher Jacklin Enterprises
📄 Viewing lite version Full site ›
🌎 Shop on Amazon — choose country
Price not listed
🛒 Buy New on Amazon 🇺🇸
Share:
Book Details
Author(s)Maggie Cox
ISBN / ASINB015XW3XEE
ISBN-13978B015XW3XE5
Sales Rank455,465
MarketplaceUnited States 🇺🇸

Description

’n Netelige ooreenkoms . . .
Om haar pa se toekoms te beveilig, gaan Natalie Carr ’n ooreenkoms aan met die “bose” Ludo Petrakis. Sy vertrou hom nie, maar die energie tussen hulle maak haar magteloos en slaan haar asem weg. Daarom willig Natalie in tot sy verregaande voorstel – en gaan as sy verloofde saam na Griekeland!
Natalie raak bewus van die krake in Ludo se onwrikbare beheer toe skyn en werklikheid inmekaar begin vloei. Sy voorwaardes raak vir haar ’n uitdaging, want sy wens sy kon die skadu’s in sy oë uit die weg ruim. Boonop raak dit al hoe moeiliker om die smeulende hitte tussen hulle te weerstaan . . .