Search Books

Haar vorstelike geliefde (Begeerte) (Afrikaans Edition)

Author Merline Lovelace
Publisher Jacklin Enterprises
📄 Viewing lite version Full site ›
🌎 Shop on Amazon — choose country
⌛ 🇮🇳 India pricing being fetched… Prices will appear once fetched — usually within a few minutes.
Share:
Book Details
ISBN / ASINB01EYHK5G8
ISBN-13978B01EYHK5G4
MarketplaceIndia 🇮🇳

Description

Geheime agent Dominic St. Sebastian sou eerder sy dood te wagte gewees het as om met ’n adellike titel vereer te word. In die daaropvolgende herrie wat in die media losbars, beland hy op die voorblaaie en word sy loopbaan opgeskort. En wie moet die skuld kry? Sy niggie se vaal navorsingsassistent, Natalie Clark, wat die inligting opgediep het . . . en toe aan sy deur kom klop terwyl sy nie eens haar naam kan onthou nie!
Hoe is dit dan moontlik dat Dom haar eensklaps onweerstaanbaar vind? Is dit dalk ’n geval van die skyn wat bedrieg? Een ding staan soos ’n paal bo water: Hy sal moet wal gooi dat dit klap, anders gaan die onteenseglike aantrekkingskrag hulle op ’n koninklike tuimeltrein laat beland!