HILLBROW is ‘n reuse gevangenis waaruit geen misdadiger ooit lewendig kom nie. Dis ‘n plek wat nou besit en bestuur word deur rowers en moordenaars. ‘n Voorstad agter doringdraad en skiettorings.
Wanneer ‘n oud-speuroffisier en sy androïed-kollega daarheen gestuur word om ‘n internasionale dwelmhandelaar te gaan uithaal, word gevaarlike gevolge ontketen wat dwarsdeur die wêreld eggo. Niemand het rekening gehou met ‘n bose verskuilde mag wat mense en regerings tot ‘n val kan bring nie…
Helkruin (Afrikaans Edition)
📄 Viewing lite version
Full site ›
⌛ 🇬🇧 United Kingdom pricing being fetched…
Prices will appear once fetched — usually within a few minutes.
View in:
🇺🇸 USA
Book Details
Author(s)Hugo Le Roux
ISBN / ASINB01FPS5UBK
ISBN-13978B01FPS5UB4
MarketplaceUnited Kingdom 🇬🇧