Sugar is nie so suikersoet soos haar bynaam klink nie; sy laat haar nie vertel ’n man kan enigiets beter as sy doen nie. Sy is immers die eienaar van ’n garage en sy weet net so goed soos enige ander mechanic wat gaan vir wat wanneer sy oor ’n motorenjin buig. Dit is iets wat Tredoux en sy hovaardige, modieuse ma met haar Merc gerus kan onthou.
Terwyl Sugar haar alleen saam met Tredoux op ’n 4x4-roete in die Bosveld bevind, kan hy ook maar weet haar hart is gesluit vir ’n man. Al is sy oë ysterblou. Al skitter die Bosveldsterre hoe helder. En al is daar groot reën op pad vannag.
Ek wil jou hê (Afrikaans Edition)
📄 Viewing lite version
Full site ›
Price not listed
🛒 Buy New on Amazon 🇺🇸
Book Details
Author(s)Frenette van Wyk
PublisherLAPA Uitgewers
ISBN / ASINB01GV6P53I
ISBN-13978B01GV6P539
Sales Rank951,989
MarketplaceUnited States 🇺🇸