Search Books

Steeds met haar eksman getroud! (Medies) (Afrikaans Edition)

Author Lucy Clark
Publisher Jacklin Enterprises
📄 Viewing lite version Full site ›
🌎 Shop on Amazon — choose country
⌛ 🇮🇳 India pricing being fetched… Prices will appear once fetched — usually within a few minutes.
Share:
Book Details
Author(s)Lucy Clark
ISBN / ASINB01J5P7IIC
ISBN-13978B01J5P7II3
MarketplaceIndia 🇮🇳

Description

Steeds met haar eksman getroud

Dokter Molly Wilton se lewe word onderstebo gekeer toe haar eksman ná jare onverwags opdaag met die verbysterende nuus dat hulle nog steeds getroud is!

Molly het nie gedink sy sou dokter Fletcher Thompson ooit weer sien nie, maar dis nie al rede hoekom haar knieë wil meegee nie – Fletcher is aantrekliker as ooit.

Molly onthou presies hoe spesiaal Fletcher is. Is dit dalk moontlik dat die eerste man op wie Molly verlief geraak het – ten spyte van alles wat hulle uitmekaar gedryf het – die man is wat sy vir ewig en altyd sal liefhê?