Search Books

Hart van Verlange (Afrikaans Edition)

Author Angelique Joubert
Publisher Angelique Joubert
📄 Viewing lite version Full site ›
🌎 Shop on Amazon — choose country
Price not listed
🛒 Buy New on Amazon 🇺🇸
Share:
Book Details
ISBN / ASINB01M1SD5AK
ISBN-13978B01M1SD5A1
Sales Rank2,643,624
MarketplaceUnited States 🇺🇸

Description

Die Hart van verlange, is gebaseer op die verhaal van Lienke en Ruan, twee mense wat opreg lief is vir mekaar, maar miskien te hardkopig is om dit te erken? Of dalk te seer het om dit toe te laat? Hulle word geskei van mekaar weens omstandighede en keuses. Die opsies is daar vir weer probeer en die moontlikhede sal getoets word, maar die vraag bly staan; sal hierdie twee mense opeindig in geluk saam met mekaar, of aleen in verlange te bang om iets te sê of vra.