Search Books

Die Banting-sakgids (Afrikaans Edition)

Author Tim Noakes, Bernadine Douglas
Publisher Penguin
📄 Viewing lite version Full site ›
🌎 Shop on Amazon — choose country
Price not listed
🛒 Buy New on Amazon 🇺🇸
Share:
Book Details
PublisherPenguin
ISBN / ASINB01N9TTV20
ISBN-13978B01N9TTV26
Sales Rank1,266,015
MarketplaceUnited States 🇺🇸

Description

DIE TOPVERKOPER DIE BANTING-SAKGIDS, IN VENNOOTSKAP MET DIE NOAKES-STIGTING EN DIE EET BETER, SUID-AFRIKA!-INISIATIEF, IS NOU BESKIKBAAR IN N GEBRUIKERSVRIENDELIKE SAKPAS-FORMAAT!
Danksy julle versoeke vir m r basiese resepte en n maklik hanteerbare formaat, is Die Banting-oplossing nou beskikbaar in n grootte wat elke sak sal pas. Hierdie boekie bevat al die wenke en raad wat jy nodig het om jou Banting-dieet suksesvol te implementeer en om daarmee vol te hou. Die Banting-sakgids bevat n hoofstuk deur die passievolste en mees gerespekteerde Banting-ondersteuner, prof. Tim Noakes; dit verskaf antwoorde op jou grootste kwelvrae; slaan mites wat oor Banting kop uitgesteek het die nek in; voorsien handige maaltydplanne, Banting-vriendelike voedsellysies en resepte; leer jou hoe om te begroot sodat almal n Banting-leefstyl kan handhaaf; en nog baie, baie meer. Maar nog belangriker: dit leer jou hoe om van daardie ekstra ponde ontslae te raak en hulle vir altyd weg te hou! Die Banting-sakgids, wat maklik in jou handsak of hempsak inglip, is net wat jy nodig het om jou Banting-leefstyl aan die gang te kry!