Search Books

Die verhaal van die Franse Hugenote in die Boland (Afrikaans Edition)

Author Norma Rousseau
Publisher rousseaunj@gmail.com
📄 Viewing lite version Full site ›
🌎 Shop on Amazon — choose country
⌛ 🇮🇳 India pricing being fetched… Prices will appear once fetched — usually within a few minutes.
Share:
Book Details
ISBN / ASINB074F2T82P
ISBN-13978B074F2T821
MarketplaceIndia 🇮🇳

Description

As jy n Franse van het, is jy n afstammeling van die Franse Hugenote en di boek is vir jou. In die jaar 1688 het houtskepe die Kaap van Goeie Hoop genader met Franse vlugtelinge aan boord. Hulle was Hugenote wat hulle Vaderland moes verlaat om Godsdienstige vervolging vry te spring. Hulle het hulself in die huidige Boland gevestig en het die stamvaders en moeders geword van al die Hugenote-afstammelinge in Suid-Afrika. Hierdie is hulle storie.