Search Books

ʼn Ewigheid van dié & Kersfeessoene (Afrikaans Edition)

Author Lizelle von Wielligh, Elsa Winckler
Publisher Lapa Uitgewers
📄 Viewing lite version Full site ›
🌎 Shop on Amazon — choose country
Price not listed
🛒 Buy New on Amazon 🇺🇸
Share:
Book Details
ISBN / ASINB07Q2LVBBP
ISBN-13978B07Q2LVBB5
Sales Rank502,228
MarketplaceUnited States 🇺🇸

Description

"ʼn Ewigheid van dié – Lizelle von Wielligh
Was dit liefde met die eerste oogopslag? Nee, sy glo nie aan sulke twak nie. Is hy die een? Nee, beslis nie. Amanda kan nie haar hart in ʼn vreemdeling se oë op die lughawe verloor nie. Sy kyk af na haar verloofring en ʼn skuldgevoel klop deur haar. Sy voel ontrou aan Herman, maar niks het gebeur nie. Hulle het net vir mekaar gekyk. O, en geglimlag, maar dis al!

BONUSKORTVERHAAL!
Kersfeessoene – Elsa Winckler
Teen die tyd wat Gena besef het sy kan nie trou met ’n man wat nie haar knieë lam maak, die hemele laat kantel en sterre laat verskiet nie, staan sy reeds in haar trourok voor die kansel. Met ’n pleitende kyk in haar familie se rigting, maak sy die lae van haar rok bymekaar en vlug! "

Similar Products