Hierdie man het meer as mediese sorg nodig en sy is van nature ’n versorger …
Suster Tessa Vermaak is gelukkig ... Wel dinge kan seker beter wees. Haar kêrel is ietwat van ’n chauvinis haar werk kan op die spel wees en haar hart klop darem té vinnig wanneer haar nuwe pasiënt – die verleidelike wildveearts Herman Schoeman – na haar kyk.
Herman word aangeval deur ’n groep moorddadige renosterstropers wat hom steeds jag en die trauma van die aanval het skade gelos wat hy nie aan enigiemand veral Tessa wil erken nie. Hoe kan sy selfs droom om langs ’n man te slaap wie se nagmerries haar in gevaar kan stel?
Wanneer Herman haar ’n werk aanbied as sy assistent besef sy gou dat om in die nabyheid van hierdie aantreklike vreemdeling te werk sy eie gevare inhou.
As dokter Herman Schoeman haar hart breek sal nie hy óf sy dié tipe besering kan genees nie …
Lank donker en verleidelik (Afrikaans Edition)
📄 Viewing lite version
Full site ›
Price not listed
🛒 Buy New on Amazon 🇺🇸
Book Details
Author(s)Madelie Human
PublisherLAPA Uitgewers
ISBN / ASINB07T8JNJZS
ISBN-13978B07T8JNJZ7
Sales Rank329,693
MarketplaceUnited States 🇺🇸
Description ▲
Similar Products ▼
- Soen 'n vreemdeling (Afrikaans Edition)
- Tweede kans op Geluk (Afrikaans Edition) (Romanza)
- Altyd net jy (Afrikaans Edition) (Romanza)
- Aandsterbelofte (Afrikaans Edition) (Romanza)
- Net een kans (Afrikaans Edition)
- Liefde is wynrooi (Afrikaans Edition) (Romanza)
- Haar hartsbegeerte en meer (Afrikaans Edition)
- Liefde uit Italië (Afrikaans Edition) (Romanza)
- Liefde ruik soos katjiepiering (Afrikaans Edition) (Romanza)
- Genoeg vir my (Afrikaans Edition) (Romanza)