Wat as ʼn wildvreemdeling die man van haar drome is?
Gabrielle de Klerk gebruik die Kiss a Stranger-app om die laaste item op haar wenslysie vir haar matriekvakansie in Parys te verwesenlik. Die speletjie het ongeskrewe reëls: geen inligting mag uitgeruil word nie en geen planne mag gemaak word om mekaar weer te sien nie. Net ʼn soen en dan moet jy aanbeweeg. Maar kan Gabrielle verby die man van haar drome beweeg wanneer sy hom weer jare later raak loop en boonop deur sy ouma gevra word om funksies vir hom te reël waar hy die room van die land se beskikbare jong dames kan ontmoet en onder hulle ʼn trouvrou vir hom soek?
Soen 'n vreemdeling (Afrikaans Edition)
📄 Viewing lite version
Full site ›
Price not listed
🛒 Buy New on Amazon 🇺🇸
Book Details
Author(s)Dina Botha
PublisherLAPA Uitgewers
ISBN / ASINB07T8JPXF6
ISBN-13978B07T8JPXF7
Sales Rank122,108
MarketplaceUnited States 🇺🇸
Description ▲
Similar Products ▼
- Tweede kans op Geluk (Afrikaans Edition) (Romanza)
- Altyd net jy (Afrikaans Edition) (Romanza)
- Lank donker en verleidelik (Afrikaans Edition)
- Aandsterbelofte (Afrikaans Edition) (Romanza)
- Net een kans (Afrikaans Edition)
- Liefde is wynrooi (Afrikaans Edition) (Romanza)
- Haar hartsbegeerte en meer (Afrikaans Edition)
- Liefde uit Italië (Afrikaans Edition) (Romanza)
- Liefde vir 'n feëprinses (Afrikaans Edition)
- Liefde ruik soos katjiepiering (Afrikaans Edition) (Romanza)