Kan jy liefde in die verkeer vind?
Lara ontmoet iemand op die vreemdste manier denkbaar: in die verkeer op pad werk toe. Sy is egter oortuig dat dit ’n mal man is wat uit een of ander gestig ontsnap het –watter tipe mens wat ál sy varkies op hok het sal ’n vreemdeling in die verkeer sien en oortuig wees dat hy doodeenvoudig net met die meisie móét praat?
Toe sy hom baie deeglik laat verstaan dat sy nie saam met ’n versteurde man eers sal gaan koffie drink nie daag hy by haar werk op en dring daarop aan om sáam met haar te werk. Die aanbod is te goed om van die hand te wys maar Lara maak dit baie duidelik dat dit uitsluitlik ’n professionele verhouding sal wees.
Net een kans (Afrikaans Edition)
📄 Viewing lite version
Full site ›
Price not listed
🛒 Buy New on Amazon 🇺🇸
Book Details
Author(s)Louise Minnaar
PublisherLAPA Uitgewers
ISBN / ASINB07TCNRBDJ
ISBN-13978B07TCNRBD1
Sales Rank297,425
MarketplaceUnited States 🇺🇸
Description ▲
Similar Products ▼
- Soen 'n vreemdeling (Afrikaans Edition)
- Altyd net jy (Afrikaans Edition) (Romanza)
- Tweede kans op Geluk (Afrikaans Edition) (Romanza)
- Lank donker en verleidelik (Afrikaans Edition)
- Aandsterbelofte (Afrikaans Edition) (Romanza)
- Haar hartsbegeerte en meer (Afrikaans Edition)
- Liefde is wynrooi (Afrikaans Edition) (Romanza)
- Liefde uit Italië (Afrikaans Edition) (Romanza)
- Liefde ruik soos katjiepiering (Afrikaans Edition) (Romanza)
- Genoeg vir my (Afrikaans Edition) (Romanza)