Ek sal niemand toelaat om my voete onder my uit te slaan nie.
Jana breek vir ’n rukkie weg Boskloof-gasteplaas toe maar dit is nie om te gaan ontspan nie. Sy het ’n ouditeursondersoek wat sy hier moet kom doen. Wanneer sy haar op die eerste dag al woordeloos vind in die teenwoordigheid van die nutsman wek dit onmiddellike opstand in haar oorversigtige hart.
Gys toets haar uithouvermoë maar sy weier volstrek om hierdie man met die deurdringende blou oë moedswillige glimlag en gemaklike houding toe te laat om haar van haar doelgerigte lewenspaadjie af weg te lok. Boonop weet hy nie wie sy werklik is nie en meer nog watter man soek dan nou ’n halwe vrou? Selfs al spat die vonke wanneer hulle soen.
Haar hartsbegeerte en meer (Afrikaans Edition)
📄 Viewing lite version
Full site ›
Price not listed
🛒 Buy New on Amazon 🇺🇸
Book Details
Author(s)Ciska Olivier
PublisherLAPA Uitgewers
ISBN / ASINB07TFYBGK8
ISBN-13978B07TFYBGK1
Sales Rank426,974
MarketplaceUnited States 🇺🇸
Description ▲
Similar Products ▼
- Hoogsomerliefde (Afrikaans Edition)
- Lank, donker en dierbaar (Afrikaans Edition)
- Altyd net jy (Afrikaans Edition) (Romanza)
- Soen 'n vreemdeling (Afrikaans Edition)
- Aandsterbelofte (Afrikaans Edition) (Romanza)
- Tweede kans op Geluk (Afrikaans Edition) (Romanza)
- Net een kans (Afrikaans Edition)
- Liefde is wynrooi (Afrikaans Edition) (Romanza)
- Lank donker en verleidelik (Afrikaans Edition)
- Die verkeerde man (Afrikaans Edition)