Nuwe Suksesvolle Wiskunde Intermediere Fase: Gr 4: Onderwysersgids (Afrikaans Edition)
Book Details
Author(s)J. Pretorius, E. Chantler
ISBN / ASIN0195719441
ISBN-139780195719444
Sales Rank99,999,999
MarketplaceUnited States 🇺🇸
Description
Die Leerdersboeke in hierdie reeks voorsien interessante en leerder-vriendelike aktiwiteite wat leerders help om hulle wiskundige en beredeneringsvaardighede aktief en progressief te ontwikkel. Onderwysers word voorsien van riglyne en addisionele onderrighulpmiddele in die Onderwysersgids om hulle by te staan met die interpretasie, aanbieding en toepassing van die onderrigmateriaal.

