Buy on Amazon
https://www.ebooknetworking.net/books_detail-0195719484.html
Nuwe Suksesvolle Wiskunde Intermediere Fase: Gr 5 :Onderwysersgids (Afrikaans Edition)
Book Details
Author(s)J. Pretorius, E. Chantler
ISBN / ASIN0195719484
ISBN-139780195719482
Sales Rank99,999,999
CategoryCompetency-based education
MarketplaceUnited States 🇺🇸
Description
Die Leerdersboeke in hierdie reeks voorsien interessante en leerder-vriendelike aktiwiteite wat leerders help om hulle wiskundige en beredeneringsvaardighede aktief en progressief te ontwikkel. Onderwysers word voorsien van riglyne en addisionele onderrighulpmiddele in die Onderwysersgids om hulle by te staan met die interpretasie, aanbieding en toepassing van die onderrigmateriaal.


