Suksesvolle Natuurwetenskap: Gr 8: Leerdersboek (Afrikaans Edition)
Book Details
ISBN / ASIN0195719573
ISBN-139780195719574
Sales Rank99,999,999
MarketplaceUnited States 🇺🇸
Description
Hierdie reeks fokus op die uitkomste in die nuwe kurrikulum deur 'n rykdom van aktiwiteite, diagramme en illustrasies wat leerders in die wetenskapproses inlei. Die materiaal is leerder-vriendelik en ontwerp om bronne te gebruik wat maklik tot leerders se beskikking is. Die Onderwysersgidse bevat 'n verskeidenheid assesseringstabelle wat van onskatbare waarde vir die onderwyser sal wees.
