⭐ Ratings & Reviews
No reviews yet — be the first!
No reviews yet.
📖 Description
Die leerareas Natuurwetenskap en Tegnologie word in die Intermediere Fase gekombineer en as een leerprogram aangebied. Die Leerdersboeke in hierdie reeks is vernuwend, met leerder-vriendelike aktiwiteite, en integreer Natuurwetenskap en Tegnologie uitstekend. Die Onderwysersgidse bied addisionele aktiwiteite en assessering en is essensieel in die suksesvolle onderrig van hierdie leerprogram.