Suksesvolle Tegnologie: Gr 9: Onderwysersgids (Afrikaans Edition)
Book Details
Author(s)Broster et al
ISBN / ASIN0195719743
ISBN-139780195719741
Sales Rank99,999,999
MarketplaceUnited States 🇺🇸
Description
Die doel van die reeks boeke vir hierdie leerarea is om aan leerders die vaardighede en kennis te bied om hul potensiaal as kreatiewe en produktiewe lede van die gemeenskap te verwesenlik. Die onderskeie temas is daarop ingestel om die konsepte en prosesse van tegnologie te verklaar en verstaanbaar te maak en sal leerders help om duidelike persepsies en verwagtinge van tegnologies-gebaseerde werksgeleenthede te vorm.
