Suid-Afrikaanse Geslagsregisters/South African Genealogies: Deel 1: A-C
Book Details
Author(s)J.A. Heese, R.T.J. Lombard
PublisherProtea Boekhuis
ISBN / ASIN062023962X
ISBN-139780620239622
MarketplaceFrance 🇫🇷
Description
'n Omvattende naslaanwerk oor die genealogiese herkoms van Afrikaanse en heelparty Engelse families in Suid-Afrika.Met die verskyning van hierdie teks word 'n mylpaal in Suid-Afrikaanse genealografie bereik. Hierin word die geslagsregisters van die ou Afrikaanse families tot minstens 1830 aangevul, terwyl dit ook 'n aantal nuwe Afrikaanse sowel as Engelse stamvaders insluit.
