In Stede Van Die Liefde (Afrikaans Edition) Buy on Amazon

https://www.ebooknetworking.net/books_detail-062404324X.html

In Stede Van Die Liefde (Afrikaans Edition)

Book Details

ISBN / ASIN062404324X
ISBN-139780624043249
MarketplaceIndia  🇮🇳

Description

Op Stellenbosch is sy naweekgesin: Christine met die vreemde verlange in haar, Siebert wat sorg vir opskuddings. In die Goudstad is sy besigheid: Africart.com wat hom neem na stede van die liefde: New York, Berlyn. Maar daar is ook die geheime woonstel in Seepunt en die gruwel van Harare, waar hy op die spoor van meer as artefakte loop. In die middelpunt is Lewis Stores se jaarlikse Suiderkruis-derby op Matjiesfontein met sy amper magiese wedvlugduifkultuur en eksentrieke karakters: Miss Edelweiss, musiekonderwyseres, wat die vlaktes met haar metaalverklikker bewandel. En Snaartjie, dogter van Piet Windvogel, draadspanner en lekeprediker, sy wat selfs die duiwe met haar vioolspel betower. Tussen die verskyning van die "rotmotor" op die N2 na Stellenbosch en die Pister op Matjiesfontein, verdwyn Snaartjie en ontvou 'n intrige wat hede en verlede bind tot 'n fassinerende eenheid.

More Books by Etienne van Heerden

Donate to EbookNetworking
Prev
Next