Afstand En Verbintenis - Elizabeth Eybers in Amsterdam (Afrikaans Edition) Buy on Amazon

https://www.ebooknetworking.net/books_detail-0627021352.html

Afstand En Verbintenis - Elizabeth Eybers in Amsterdam (Afrikaans Edition)

Book Details

Author(s)Ena Jansen
ISBN / ASIN0627021352
ISBN-139780627021350
MarketplaceFrance  🇫🇷

Description

In hierdie boek word vertel hoe Eybers se poesie beinvloed word deur Suid-Afrika en Europa, Afrikaans en Nederlands. Lesers word ingelei in die "dubbele" wereld van Eybers deur besprekings van gedigte wat die invloed van die nuwe omgewing, van ballingskap en heimwee op haar werk toon. Die boek bevat meer as 60 foto's. Dit is 'n onontbeerlike gids vir die avontuurlike leser wat geboei word deur die verwoordingsvermoe, emosies en leefwereld van Elisabeth Eybers.
Donate to EbookNetworking
Prev
Next