'n Hele OS Vir 'n Ou Broodmes: Grond En Die Plaasnarratief Sedert 1595 (Afrikaans Edition) Buy on Amazon
Facebook LinkedIn

'n Hele OS Vir 'n Ou Broodmes: Grond En Die Plaasnarratief Sedert 1595 (Afrikaans Edition)

Price not available for Germany

You can still browse on Amazon. Try another country above.

Book Details
Author(s) Ampie Coetzee
ISBN / ASIN 0627024378
ISBN-13 9780627024375
Marketplace Germany 🇩🇪
Ratings & Reviews No reviews yet — be the first!

No reviews yet.

Description
Sedert die eerste plase in 1657 aan vryburgers toegeken is, word die Afrikaner met die plaas en grond geassosieer. Hierdie boek ondersoek die verbintenis tussen wit setlaars en boerdery, en later tussen die Afrikaner, grond en die plaas. Die moontlike ontstaan van 'n Afrikaner-identiteit as gevolg van hierdie verbintenis word nagegaan. Di e vraag word gevra wat van daardie identiteit sal word wanneer die nuwe Grondhervormingswet die grond van wit boere hertoegewys het. Kan "identiteit" in die postmoderne era in elk geval nog absolute waarde he? Die skrywer gebruik die Afrikaanse plaasroman as vertrekpunt in hierdie verkenning, maar die boek bestaan nie uit konvensionele literere ontledings nie. Die letterkunde word gelees as deel van die geskiedenis van Afrikaner-bewuswording, en ook as medebepalend in die vorming daarvan.
Donate to EbookNetworking
No Prev
No Next