Klankedoor Leesreeks: Groot Geraas Op Die Plaas (Afrikaans Edition) Buy on Amazon

https://www.ebooknetworking.net/books_detail-0636014339.html

Klankedoor Leesreeks: Groot Geraas Op Die Plaas (Afrikaans Edition)

Book Details

Author(s)Euodia Engels
ISBN / ASIN0636014339
ISBN-139780636014336
Sales Rank99,999,999
MarketplaceUnited States  🇺🇸

Description

Groot Geraas op die Plaas is bedoel vir lekkerlees! Dit maak deel uit van die Klankedoor Leesreeks, 'n volledige visueel-ouditiewe leesreeks vir die eerste drie skooljare. Die reeks kan aanvullend by enige lees- of remedierende program gebruik word. Die storieboekies kan ook onafhanlik gelees word. Die voorskoolse kleuter sal met groot genot na die rymklanke luister en die kleurvolle illustrasies bekyk. Die boeke is dus uitmuntend geskik vir voorlees. Die maklik leesbare teks is egter ook ideale stof vir selflees, veral vir kinders wat pas begin lees. Die volledige reeks bestaan uit: *'n Reeks gegradeerde leesboekies *'n Werkboek ter ondersteuning van elke leesboek * opvoedkundige hulpmiddels (in voor bereiding). Ander leesboekies tans beskikbaar: * Die Ra-ta-tat-Kat * Is daar kos in 'n Bos? * Hen-Pen se Nes is weg * Kos vir 'n Tier-Dier
Donate to EbookNetworking
Prev
Next