Met Woorde Soos Met Kerse (Afrikaans Edition) Buy on Amazon

https://www.ebooknetworking.net/books_detail-0795701187.html

Met Woorde Soos Met Kerse (Afrikaans Edition)

PublisherKwela Books
CategoryPaperback

Book Details

Author(s)Antjie Krog
PublisherKwela Books
ISBN / ASIN0795701187
ISBN-139780795701184
CategoryPaperback
MarketplaceFrance  🇫🇷

Description

Verse in inheemse Afrika-tale is grootliks onbekend buite die taalgemeenskappe. Om Afrikaanstaliges toegang te gee tot die ander digtradisies in die land, het Antjie Krog met die hulp van 'n span medewerkers gedigte uit Xhosa, Zulu, Ndebele, Swati, Tsonga, Venda, Noord-Sotho, Setswana en Suid-Sotho gekies en in Afrikaans verwerk. Die bundel open egter met verse van die uitgestorwe Xam van die Noord-Kaap. 'n Deurlopende en boeiende vertelling plaas die verse binne 'n verwysingwereld wat hulle meer toeganklik maak.

More Books in Paperback

More Books by Antjie Krog

Donate to EbookNetworking
God Alone Is the Tr...Prev
Next