Nooit is 'n lang, lang tyd (Afrikaans Edition)
Book Details
Author(s)Anchien Troskie
PublisherKwela
ISBN / ASIN0795702779
ISBN-139780795702778
MarketplaceFrance 🇫🇷
Description
Uiteindelik, 'n nuwe boek deur die skrywer van Dis ek, Anna, nou onder haar eie naam! Dis 'n lekker-lekkerleesroman oor drie vriendinne wat saam gaan vakansie hou langs die see. Net om agter te kom elkeen van hulle bewaar al jare lank 'n geheim wat die ander nie dúrf weet nie . . .

