⭐ Ratings & Reviews
No reviews yet — be the first!
No reviews yet.
📖 Description
'n Middelklas-meubelhandelaar is in sy voorstedelike huis met 'n blaasvlam gemartel en toe met 'n M16 doodgeskiet. Een skoot; agterkant van die kop. Laksmanstyl. Oudpolisieman Zatopek van Heerden het sewe dae om dié moord op te los en 'n testament te vind.