Verste Grens (Afrikaans Edition)
Book Details
Author(s)Maretha Maartens
ISBN / ASIN0868161616
ISBN-139780868161617
Sales Rank99,999,999
MarketplaceUnited States 🇺🇸
Description
Verste grens is 'n oorlogsroman wat afspeel op die grens van die Repbliek van Suid-Afrika. Dit handel oor manwees, vrouwees, menswees. Dit verken die krag van mense wat hulle grense moet oorsteek, grense van lyding, besining, die lewe self.

