Op Die Vooraand Van Apartheid (Hiddingh-Currie) (Afrikaans Edition) Buy on Amazon
Facebook LinkedIn

Op Die Vooraand Van Apartheid (Hiddingh-Currie) (Afrikaans Edition)

Author J.P. Brits
Publisher Unisa Press
Price not available for France

You can still browse on Amazon. Try another country above.

Book Details
Author(s) J.P. Brits
Publisher Unisa Press
ISBN / ASIN 086981835X
ISBN-13 9780869818350
Marketplace France 🇫🇷
Ratings & Reviews No reviews yet — be the first!

No reviews yet.

Description
Wat het aanleiding gegee tot apartheid as ideologie en as formele regeringsbeleid? Die skrywer verstrek in hierdie boek nuwe antwoorde op ou vrae. Hy kom tot die slotsom dat apartheid histories onafwendbaar was. Ten spyte van die pleidooie en protesstemme van enkele invloedryke wit liberale in die dertiger- en veertigerjare was blanke kiesers eenvoudig nie vatbaar vir idees soos gelykstelling en stemreg vir alle rassegroepe nie. Die skrywer fokus veral op die stormagtige politiek van die veertigerjare en toon dat 'n komplekse verskynsel soos apartheid geensins op simplistiese wyse verklaar kan word nie. 'n Feitelike dog boeiende boek.
Donate to EbookNetworking
No Prev
No Next