Die Wonder van die Nuwe Geboorte (Afrikaans Edition) Buy on Amazon
Facebook LinkedIn

Die Wonder van die Nuwe Geboorte (Afrikaans Edition)

Publisher lulu.com
7.87 USD

Usually ships in 24 hours

Book Details
Publisher lulu.com
ISBN / ASIN 129153007X
ISBN-13 9781291530070
Availability Usually ships in 24 hours
Sales Rank #99,999,999
Marketplace United States 🇺🇸
Ratings & Reviews No reviews yet — be the first!

No reviews yet.

Description
As 'n kinderarts, het die skrywer by baie moeilike geboortes bygestaan, die ontwikkeling van babas ondersteun en hulle behandel toe hulle siek, ondervoed of benadeel was deur die nalatigheid en die onnadenkende optrede van volwassenes. In Die Wonder Van Die Nuwe Geboorte beskrywe hy die ooreenkomste tussen die natuurlike geboorte en die Geestelike geboorte en ontwikkeling. Net soos 'n kind nie normaal kan ontwikkel as hy/sy nie behoorlik gevoed word nie, of benadeel word deur ongesonde substansies waarteen hy/sy beskerm moes word, is Geestelike ondervoeding en vergiftiging alomteenwoordige gevare vir diegene wat van honger vergaan sonder die Woord van God of blootgestel word aan ongoddelike geestelike ondervindinge. Gelukkig is die Woord lewendig en kragtiger as enige medisyne wat nodig mag wees. Heb 4:12
Donate to EbookNetworking
No Prev
No Next