Sprinkaan Se Reis (Afrikaans Edition)
Book Details
Author(s)Izak Zurk Bouwer
ISBN / ASIN1481993119
ISBN-139781481993111
AvailabilityUsually ships in 24 hours
Sales Rank8,629,774
MarketplaceUnited States 🇺🇸
Description
'n Sprinkaan besluit om op 'n soektog te gaan deur die wêreld. Deur sy aanraking met spinnekoppe, spinnerakke,hottentotsgotte,mossies en miskruiers begin hy so stadig leer van die Klein Wet en die Groot Wet. 'n Klein blommetjie vertel vir hom hoe die wyse Skilpad al vir haar verduidelik het hoe dinge inmekaar sit. Wanneer hy by sy eie soort Sprinkane uitkom en tydelik by hulle vertoef, besef hy dat hy nie permanent daar wil bly nie, maar sy soektog moet voortsit. Dis eers wanneer hy teen die ruwe berghange 'n nag van uiterste lyding ondergaan, dat hy uiteindelik bo-op die berg in 'n visioen die eenheid val alles besef.
