Waar is ons nou?: Die ondervindings van kinders van Nederlandse immigrante in Suid-Afrika (Afrikaans Edition) Buy on Amazon

https://www.ebooknetworking.net/books_detail-1493596160.html

Waar is ons nou?: Die ondervindings van kinders van Nederlandse immigrante in Suid-Afrika (Afrikaans Edition)

12.99 USD
Buy New on Amazon 🇺🇸 Buy Used — $11.73

Usually ships in 24 hours

Book Details

ISBN / ASIN1493596160
ISBN-139781493596164
AvailabilityUsually ships in 24 hours
Sales Rank99,999,999
MarketplaceUnited States  🇺🇸

Description

"Waar is ons nou?" is geskryf na jare se wonder oor hoe ander mense wat as kinders na Suid-Afrika gekom het, die ervaring beleef het, veral gesien in die lig dat soveel Suid-Afrikaners se kinders en kleinkinders die afgelope paar jare ge-emigreer het. ‘n Kind is waarskynlik aanvanklik nie bewus van die implikasies wat so ‘n stap in sy/haar lewe het nie, want die insig en impak van die stap wat jou ouers geneem het kom eers later – in retrospek. Dit is dus my doel om te probeer beskryf wat emigrasie na Suid-Afrika aan Nederlandse kinders van emigrante ouers gedoen het en in watter mate die onworteling hulle lewensuitkyk en lewensgang beïnvloed het. Het dit ‘n soort kultuurloosheid teweeg gebring – ‘n gebrek aan tradisies en rituele wat prysgegee word en nie noodwendig met nuwe tradisies en rituele vervang is nie?
Donate to EbookNetworking
Prev
Next