Fasette van my siel (Afrikaans Edition) Buy on Amazon

https://www.ebooknetworking.net/books_detail-1494317753.html

Fasette van my siel (Afrikaans Edition)

6.50 USD
Buy New on Amazon 🇺🇸 Buy Used — $5.82

Usually ships in 24 hours

Book Details

ISBN / ASIN1494317753
ISBN-139781494317751
AvailabilityUsually ships in 24 hours
Sales Rank7,695,327
MarketplaceUnited States  🇺🇸

Description

Hierdie bundel is 'n weergawe van die waarnemings, persepsies en sieninge van die outeur oor jare deur n wye spektrum van onderwerpe met die einddoel om dit in gedig formaat aan die leserpubliek te bied. Dit poog eerstens om aan lesers van elke ouderdom leesgenot te verskaf. Dit probeer verder om in 'n gemaklike styl verskeidenheid te varieer vanaf enersyds meer tong-in-die-kies onderwerpe tot andersyds heel ernstig van aard. Terwyl die gedigte bloot alfabeties geplaas is was dit nooit die bedoeling dat dit groepeer sal word of op enige wyse gerangskik word en sodoende die spontane individuele trefkrag daarvan beinvloed nie. Hoewel daar gepoog is om enige feite so korrek moontlik aan te bied was dit deergaans die doelstelling om lesersgenot en variasie eeste en voorop te stel terwyl enige feite bloot tot verryking van die onderwerp aangewend word. Die outeur vertrou dat die leser 'n genotvolle leeservaring mag ondervind.
Donate to EbookNetworking
Prev
Next