Destiny (Dejavu) (Volume 2) (Afrikaans Edition)
10.99
USD
Book Details
Author(s)Flamingcrystal
ISBN / ASIN1494320622
ISBN-139781494320621
Sales Rank99,999,999
MarketplaceUnited States 🇺🇸
Description
Bewonderaars van 50 Shades of Grey sal hou van Destiny! Beryl herleef die verlede, niks en niemand sou haar en haar sielsgenoot uitmekaar kon hou nie, of so het sy gedink! Sal sy ooit weer die man kon vind wat so passievol in haar vorige lewe met haar liefde gemaak het? Astrale projektering, reïnkarnasie, die sleutel van die doderyk, en die magisterium steen word ingespan sodat hulle alle grense tussen die hede en verlede kon oorbrug.

