Stiefkind (Afrikaans Edition)
Book Details
Author(s)Mrs Yvette Aarons
ISBN / ASIN1494863642
ISBN-139781494863647
MarketplaceFrance 🇫🇷
Description
René verdwaal hopeloos oppad na 'n nuwe tuiste en alles loop verkeerd. Haar ou lewe is verby en haar nuwe een verdwyn. Sy sit op die vlak van verlorenheid. Sy beland onverwags terug in haar verlede. Dan maak sy die beste van 'n slegte saak deur die opvoeding wat sy as stiefkind gehad het en probeer om bo uit te kom.
