Kom ons praat: Afrikaanse segoed A-D, en gedigte. (Nou praat jy) (Volume 1) Buy on Amazon

https://www.ebooknetworking.net/books_detail-1508944504.html

Kom ons praat: Afrikaanse segoed A-D, en gedigte. (Nou praat jy) (Volume 1)

Book Details

Author(s)Anna K. Leon
ISBN / ASIN1508944504
ISBN-139781508944508
Sales Rank99,999,999
MarketplaceUnited States  🇺🇸

Description

Afrikaanse Idiome, Sleg en gedigte van ouds...Oor tyd krimp, groei of rek ’n taal tot iets nuut en uniek. Taal is ’n lewende organisme wat groei en vloei tot ’n dansende noot op die punt van jou tong. Vir ons wat ver weg verwyder is van ons moederland bly dit ’n daaglikse uitdaging om met mekaar Afrikaans te praat. Ons hoor net Engels, Spaans en soms Fraans... Maar, kom ons praat meer Afrikaans. Kom on hou Afrikaans aan die lewe - reg oor die wereld. Kom ons leer ons kinders om in Afrikaans te gesels. Afrikaners is deesdae baie yl gesaai, die byl is nou behoorlik teen die boomstomp – Afrikaans mag dalk vir altyd vergaan as ons nie Afrikaans volhou waar ookal ons is nie. Kort aanhalings van ou bekende Afrikaanse digters.

More Books by Anna K. Leon

Donate to EbookNetworking
Prev
Next