SASOL Eerste Veldgids Tot Vetplante Van Suider-Afrika (Sasol First Field Guide) (Afrikaans Edition) Buy on Amazon

https://www.ebooknetworking.net/books_detail-1868726029.html

SASOL Eerste Veldgids Tot Vetplante Van Suider-Afrika (Sasol First Field Guide) (Afrikaans Edition)

Book Details

Author(s)J. Manning
ISBN / ASIN1868726029
ISBN-139781868726028
Sales Rank99,999,999
MarketplaceUnited States  🇺🇸

Description

Hierdie gids maak deel uit van die Sasol eerste veldgids-reeks, wat spesiaal ontwerp is met die oog daarop om kinders in te lei in die geheime van die opwindende wreld om ons, om alles wat kruip en roer te ontdek en alles te leer oor hul habitat. Die klein gidse is propvol inligting wat onmisbaar is vir die ontluikende natuurkundige. Die bondige teks is maklik leesbaar en die nuttige kaarte en duidelike foto's maak dit moontlik om sommer met een oogopslag inligting te bekom oor 'n spesifieke spesie.
Donate to EbookNetworking
Prev
Next