Voetligte En Applous!: Die Beginjare Van Die Afrikaanse Beroepstoneel (Afrikaans Edition) Buy on Amazon
Facebook LinkedIn

Voetligte En Applous!: Die Beginjare Van Die Afrikaanse Beroepstoneel (Afrikaans Edition)

Author Danie Botha
Publisher Protea Boekhuis
Book Details
Author(s) Danie Botha
Publisher Protea Boekhuis
ISBN / ASIN 1869190904
ISBN-13 9781869190903
Sales Rank #99,999,999
Marketplace United States 🇺🇸
Ratings & Reviews No reviews yet — be the first!

No reviews yet.

Description
Voetligte en applous! is die geskiedenis van die pioniers van die Afrikaanse beroepstoneel. Dis 'n onderhoudende verhaal, vol vermaaklike staaltjies oor saamgeflanste verhoe en dowwe voetligte, geleende rekwisiete, huilende babas in gehore en die onvoorspelbare "optredes" van kinders en diere. Die verhaal begin reeds in 1925, toe toneelstukke soos Die heks, Huis-toe en Oorskotjie opgevoer is. Dit is die verhaal van mense wat die onsekere bestaan van rondreisende toneelspeler gekies het: mense soos Wena Naude, Hendrik en Mathilde Hanekom, Andre Huguenet en Lydia Lindeque. Dis by tye 'n verhaal van ontbering en swaarkry, maar dis ook die verhaal van oomblikke van glorie, van hulde en applous. Die teks is 'n uitvloeisel van Danie Botha se jare lange betrokkenheid by die Afrikaanse toneelwereld.
Donate to EbookNetworking
No Prev
No Next