VOËLS EN BYBELS IN DIE GESKIEDENIS (Volkleur Uitgawe)
Book Details
Author(s)TIAN HATTINGH
PublisherThe London Press
ISBN / ASIN190731377X
ISBN-139781907313776
CategoryBibles
MarketplaceUnited Kingdom 🇬🇧
Description
Vo ls en Bybels in die Geskiedenis het tot stand gekom omdat die skrywer Tian Hattingh beide 'n student van Bybelse Hebreeus en 'n amateur vo lkundige is. Na 'n aantal besoeke aan die Heilige Land is hy ge nspireer om die vo ls in die Christelike Bybels te bestudeer. Tian se interessante ontdekkings, tesame met sy begeerte om die kennis met 'n wyer gehoor te deel, het uitgeloop op die publikasie van Vo ls en Bybels in die Geskiedenis.



